Al ooit gehoor van woestynsout uit die Kalahari? Lise Roberts het met ’n wynmaker van Baleia Wines, Abraham de Klerk, gesels oor ’n nuwe produk, woestynsout wat in rooiwyn geweek word. Hulle praat ook kortliks oor die produksie van sout en hoe dié wynmaker by Oryx-woestynsout betrokke geraak het.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here