Vanjaar se AFMA-forum is om die draai, en kenners van regoor die wêreld op die gebied van veevoer gaan weer by Sun City saamtrek, om kwessies in dié bedryf te bespreek. Vanjaar se forum beloof om rolspelers in die bedryf op hoogte te bring van die jongste tegnologie en ontwikkelinge in die veevoersektor. De Wet Boshoff van AFMA vertel ons nou meer hieroor in Grootplaas van 17 Februarie 2020.

Inhoudsborg: AFMA Forum 2020.

Nuusborg: Old Mutual.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.