Kyk 12 Desember 2017 se Grootplaas met Dr Sumari Potgieter en Dr Peter Oberem.

Die program fokus op wild, en hierdie keer moet ons peste bestry. Met dié dat beeste en wild op heelwat plase in aangrensende kampe wei, of soms sommer saam loop, is die risiko vir siekte-oordrag tussen die spesies heelwat hoër. Afrivet is gelukkig hier om te help. Dr Sumari Potgieter vertel ons meer oor haarwurm en tuberkulose by wild, en dr Peter Oberem gee raad oor lintwurms en snotsiekte.

Aan jou gebring deur Afrivet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here