Die 87-jarige Ria Steyn van Leniesdeel naby Vryburg het stof in ander boere se oë geskop toe sy as 2019 se SAMIC Karkaskampioen aangewys is. Ons vind nou uit hoe dié voorslagvrou haar suksesse behaal het. Lees ook meer hier.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media