Aalwurmbeheer is ’n noodsaaklik stap in die saaiboer se bestuursprogram. Dr Sonia Steenkamp van die Instituut vir Graangewasse op Potchefstroom, gesels in RSG Landbou meer oor dié plaag en die beheer daarvan. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.