Maak seker dat jy nie die Beyond Beef Wagyu-produksieveiling op 22 Februarie 2019 om 11:00 by die Royal Auction Centre in Frankfort misloop nie.

Kom vier 10 jaar se uitnemendheid saam met Beyound Beef Wagyu.

AANBOD:

Alle beproefde stoetvaars en -moeders tussen 3 en 7 jaar waaruit Beyond Beef se kudde opgebou is.

Vir meer inligting besoek www.beyondbeef.co.za of www.bkb.co.za

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here