Aanlynwinkels het ‘n hele nuwe wêreld vir verbruikers oopgemaak en het veral tydens die Covid-19-pandemie gewild geword. Om die waarheid te sê, vir talle het dit die nuwe manier van doen geword. BKB het ook hierdie geleentheid aangegryp en onlangs hul eie aanlynwinkel geopen. Jacques van Niekerk gesels op AgriOnAir hieroor. Hy brei onder andere uit oor al die produkte wat tans beskikbaar is. Luister hier na dié gesprek.

WIE IS BKB?
#Verhoogwinste. By BKB is genoeg hande wat bydra tot die werk wat gedoen word. Dié hande werk saam – met jou welvaart as prioriteit.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur BKB. Besoek hulle webwerf hier.