Alhoewel die landbousektor as ‘n noodsaaklike diens in die huidige Covid-krisis geïdentifiseer is, is sekere bedrywe steeds deur die inperking geraak. Mike Killassy gesels oor die impak hiervan op landbouveilings.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media