Dr Bobbie van der Westhuizen van SA Stamboek kuier op 11 Desember 2019 in die Grootplaas-ateljee, om oor die aantekening van geselskapsdiere te praat.

Die landbousektor is grootliks uitgelewer aan eksterne faktore soos die klimaat, en die voorkoms van peste en plae is natuurlik afhanklik van dié toestande. Abrie Venter van Laeveld Agrochem gesels hieroor.

Inhoudsborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas