Hennie Maas het op RSG Landbou met dr André Jooste van Aartappels SA gesels oor hoe dit die afgelope jaar met aartappelboere gegaan het en hoe die bedryf tans daarna uitsien. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.