Die matriarg van WRSA vir die afgelope 5 jaar, Adri Kitshoff-Botha, kuier op 28 Oktober 2020 vir die laaste keer in dié hoedanigheid in die Plaas TV-ateljee. Ons kyk saam met haar terug op haar opwindende loopbaan in die wildbedryf en ons hoor sommer ook wat die toekoms inhou.

Daarna gesels Lise Roberts met Schalk Greyling van SA Stamboek oor feite en fabels in die veebedryf.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.