Kyk weer 5 September 2018 se aflewering van Grootplaas. Die kwessie rondom die daling in die melkprodusenteprys is besig om opslae in die bedryf te maak. Die prys wat die boer vir sy produkte behaal, is een van die grootste enkele bepalende faktore vir die volhoubaarheid van produksie. Anina Hunter van AFGRI gesels oor die melkprys, die effek van die koste van voer op ‘n melkboerdery se winsgewendheid, en hoe AFGRI melkboere met volhoubare produksie kan bystaan.

Inhoudsborg: Afgri

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas