Die Toyota SA Nasionale Jongafslaerskompetisie moes vanjaar noodgewonge ‘n ander formaat aanneem, maar was nietemin, ‘n reuse sukses. In 28 September se episode van Plaas TV, word die wenners van vanjaar se kompetisie aangekondig, moet dit nie misloop nie!

Nico Groenewald van Standard Bank kuier ook weer in die ateljee.

Inhoudsborg: Standard Bank

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.