Die landbousektor het onlangs kennis geneem van skokkende BBP-syfers van Statistiek Suid-Afrika. Landbou se bruto binnelandse produk het gedurende die eerste kwartaal van 2019 met ‘n massiewe 13,2% afgeneem. Dawie Maree van FNB Landbou kuier op 14 Junie 2019 in die Grootplaas-ateljee, en hy werp lig op die redes vir dié afname asook hoe die res van die jaar daar uitsien. 

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas