King Price is nog altyd daarvoor bekend dat hulle ‘n ander benadering tot versekering het. Ons gesels in 2 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas met Wynand van Vuuren oor versekeringsopsies vir boere en hoe dit risikobestuur kan aanmoedig. Daarna kyk ons na ‘n onlangse gesprek met professor Alan Guthrie oor die huidige Afrika-perdesiekte-krisis in Suid-Afrika. Neem die gevalle van perdesiekte regtig toe? En hoe effektief is perdesiekte-inentings in die voorkoming van dié siekte?

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: Netafim 

Kalenderborg: SWAVET

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas