Wynand van Vuuren van King Price gesels weer in 9 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas oor versekeringsake en vertel ons hoe King Price boere met landbouversekering kan bystaan. Daarna kyk ons na ‘n insetsel van ‘n gesprek met dr Camilla Weyer, wat aktief betrokke is by die Afrika-perdesiekte beheerde gebied in die land. Ons hoor hoe die vervoer van perde na en van hierdie area gekontrolleer word, en hoe Afrika-perdesiekte die uitvoer van perde na ander lande beïnvloed.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kalenderborg: SWAVET

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas