Die Afrikaner-beesras het skoonskip gemaak by vanjaar se ALFA-vleisproekompetisie vir die publiek. Dr Pieter de Kock van die Afrikanerbeestelersgenootskap vertel in 23 Oktober 2019 se aflewering van Grootplaas hieroor. Daarna kuier dr Phillip Strydom van die Landbounavorsingsraad weer in die ateljee, om oor vleisgehalte te gesels. Hy fokus veral op die kritiek wat ons dikwels in die media teëkom oor of die verbruik van vleis nou werklik gesond is.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas