Kyk weer 29 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas met dr Johan van Rensburg  van Afrivet.

Die kalfseisoen is sekerlik een van die mees opwindende tye vir ‘n veeboer, maar dit behels ook heelwat voorbereiding om te verseker dat die kudde gereed is. Dr Johan van Rensburg van Afrivet en ABE Biotech, gesels oor watter voorbereidingspraktyke belangrik is vir ‘n beesboerdery voor die kalfseisoen, en watter produkte kan help met vrugbaarheid onder beeskuddes.

Inhoudsborg: Afrivet

Nuusborg: Gallagher

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas