Dr Louis Boag van Afrivet praat op RSG Landbou oor aanvullings ten opsigte van die voedingstatus van wild en vee. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.