In 25 Julie 2018 se aflewering van Grootplaas kuier ons saam met 2 kenners van Afrivet.

Dr Hanré Bredenkamp gesels oor parasietbeheer, en die nuwe produkreeks wat Afrivet onlangs bekendgestel het om boere daarmee by te staan.

Daarna vertel Dr Elizna Boag vir Elsa Esterhuizen meer oor watter honde temperamenteel geskik is vir kinders. Ons hoor ook meer oor die term koprofagie by diere, en hoe om dit te hanteer.

Inhoudsborg: Afrivet

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas