Die somer is hier in al sy glorie en saam met die hitte is dit ook brommertyd. Dr Johan van Rensburg van die dieregesondheidsmaatskappy, Afrivet, gesels op RSG Landbou oor die verskillende soorte brommers wat daar is en hoe dié plaag bestry kan word. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here