Die somer is huiwerig om sy kop uit te steek, maar ons kan seker wees dat peste en parasiete reeds slaggereed staan vir die warmer maande. Afrivet het gelukkig ‘n hele rits oplossings om boere met die bestryding van veral vlieë en haarwurm by te staan. Dr Hanré Bredenkamp gesels in 10 September 2019 se aflewering van Grootplaas meer hieroor.

Inhoudsborg: Afrivet

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas