Afrivet kuier weer in die Grootplaas-ateljee op 21 November 2018.

Brommers is ‘n pes wat nie net by die kospotte pla nie, maar wat ook ‘n groot irritasie en gesondheidsrisiko vir skape kan inhou. Brommer-aanvalle vind gewoonlik gedurende warm, nat tye van die jaar plaas, en so min as tien brommers per hektaar kan groot skade aanrig waar skape teenwoordig is. Dr Johan van Rensburg van ABE Biotech deel raad oor hoe dié pes beheer kan word.

Inhoudsborg: Afrivet

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas