Vlieë is nie net ‘n lastigheid op plase nie, dit kan ook veeproduksie lelik in die wiele ry as dit nie beheer word nie. Vlieë kan ‘n enorme ekonomiese impak op ‘n boerdery hê. In 12 Desember 2018 se Grootplaas gesels dr Hanré Bredenkamp van Afrivet oor die lewenssiklus van vlieë, en hoe doeltreffende beheer op vee toegepas kan word.

Inhoudsborg: Afrivet

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas