Kyk 29 Junie 2018 se aflewering van Grootplaas met Afrivet. Elke veeboer weet dat die wintermaande ‘n spul nuwe uitdagings meebring en dat daar nie sommer slapgelê kan word as dit by dieregesondheid kom nie. Dr Johan van Rensburg van Afrivet vertel waarom boere voorsorg moet tref teen longontsteking in vee, en hoe dit bestuur kan word.

Daarna vertel Matthew Carter ons meer van ‘n opwindende nuwe boerdery-toepassing wat Afrivet onlangs ontwikkel het.

Inhoudsborg: Afrivet

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas