Vanjaar se Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie het groot talent opgelewer en ‘n uitstekende afslaer uit die Noord-Kaap het met dié gesogte titel weggestap. Moenie 18 November se episode van Plaas TV misloop nie – vanjaar se wenner, Hennie Goosen, deel sy vaardighede met ons.

Daarna is veeartsenystudent, Chanté Kritzinger, aan die woord. Sy brei uit oor al die lesse wat sy in vanjaar se Onderstepoort Voerkraaluitdaging geleer het.

Andy Crocker sluit die program af. Hy werp lig op Astral Foods se finansiële resultate.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Kalenderborg: Standard Bank

Plaas TV

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake en uitdagings, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.