John Purchase, hoof uitvoerende beampte van Agbiz, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou meer oor die huidige plantseisoen se graanaanplantings en ook wat vir die komende paar maande in die Wes-Kaap voorspel word. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here