Die Suid-Afrikaanse Graanlaboratorium se kwaliteitsverslae vir mielies en koring is onlangs gepubliseer. Dit sluit mikotoksien-ontledings in, een van die belangrikste ontledings wat jaarliks gedoen word. Wessel Lemmer van Agbiz Grain gesels in 12 Oktober se Plaas TV hieroor.

Daarna gee Petrus van der Walt van VDT Prokureurs perspektief oor die wetgewing wat volhoubare bosboubestuur in Suid Afrika reguleer.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.