Dit is oor die jare al bewys dat perde ‘n uitstekende vorm van terapie is vir kinders, veral vir dié met gestremdhede. In Grootplaas van 15 Januarie 2019 kyk ons na ‘n insetsel hieroor. Agbiz het einde verlede jaar ‘n landbou-vooruitskouing vir 2018 en 2019 bekendgemaak. Dr John Purchase vertel vir Elsa Esterhuizen meer oor wat rolspelers vanjaar van die bedryf verwag, en en ons hoor ook watter faktore waarskynlik vanjaar ‘n rol in die sektor gaan speel.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas