Die sesde jaarlikse Agri-Expo Livestock, wat onlangs op Sandringham buite Stellenbosch aangebied is, het vanjaar byna 15 000 besoekers gelok. Ons kyk vanoggend na ‘n insetsel hieroor. Daarna kuier Frans van Eden weer in die ateljee om oor presisieboerdery te gesels.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: Tal-Tec

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas