Kyk weer 11 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas wanneer Agri SA in die ateljee kuier om oor die huidge landbouklimaat te gesels.

Grond is die afgelope ruk ‘n warm besprekingspunt in landbou. Agri SA se kongres, wat pas verby is, het dus gefokus op hoe dié bate die sleutel tot gedeelde voorspoed vir die land kan wees. Omri van Zyl van Agri SA kuier in die ateljee om ons meer hieroor te vertel. Daarna kuier Janse Rabie, ook van Agri SA, weer vir ‘n slag by ons. Hy gesels oor moontlike samewerking tussen landbou en mynbou.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas