Agri SA smee bande oor water

435

Agri SA het ook ‘n memorandum van verstandhouding onderteken met die Suid-Afrikaanse Vereniging van Waterverbruiksverenigings oor die doeltreffende benutting van waterhulpbronne en om die bestuur daarvan te verbeter. Gregory Smith van Agri SA gesels op RSG Landbou meer hieroor. Luister nou dié lekker onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Lindsay Africa.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.