Die watervoorsieningsprobleem in Suid-Afrika raak al groter en kan volgens kenners op ‘n ramp afstuur. Die landbousektor, wat een van die grootste verbruikers van water is, het al heelwat tegnologie aangewend om water te bespaar, sonder om produksie te benadeel. Heinrich Hattingh van Agri600 gesels in 31 Januarie 2020 se aflewering van Grootplaas hieroor.

Inhoudsborg: Agri600

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.