As dit kom by besproeiing is Agrico dikwels besproeiingsprodusente se een-stop-oplossing. Met meer as ‘n eeu se ervaring op hierdie gebied, staan dié maatskappy produsente by deur middel van topgehalte produkte, naverkopediens en vervaardiging. Kyk nou na ‘n insetsel oor waarom Agrico deur baie as ‘n leier in die besproeiingsmark beskou word.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas