Met die somergraanseisoen in volle swang, word daar in 5 Desember 2019 se aflewering van Grootplaas gefokus op besproeiing. Kyk nou na ‘n insetsel van ‘n leier in die landbou-besproeiingsbedryf, Agrico.

Inhoudsborg: Agrico

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas