Op 4 Oktober 2018 het die Universiteit van Stellenbosch se Departement Agri-Wetenskappe die eerste loopbaan-webtuiste vir studente in die landbou- en voedselbedryf bekendgestel. Lise Roberts gesels op RSG Landbou met Mariaan van der Laarse, oor die unieke Agrijob-projek wat in Stellenbosch van stapel gestuur is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here