Riaan Erasmus, streeksbestuurder gee perspektief oor AgriSeker se doen en late, en hoe kliënte kan deel word van die AgriSeker-familie.

Hierdie maatskappy is uniek, met ‘n baie suksesvolle reputasie in die oesversekeringsmark. Wouter Theron, operasionele bestuurder, deel hulle suksesresep. Hy gee ook sy mening oor hoe die COVID-19-pandemie landbou in Suid-Afrika geraak het.

Johan Strydom, streeksbestuur vir Mpumalanga en dele van die Noordoos-Vrystaat, gee agtergrond oor hoe die maatskappy eise hanteer het tydens die grendeltydperk. Hy brei ook uit oor die voordele van hulle groot assessorskorps en hoe hulle hierdie seisoen die assessors oplei.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur AgriSeker. Besoek hul webwerf hier. Luister ander programme hier.