Afrika is een van die vinnigs groeiende toerismebestemmings, met groot geleenthede in veral agritoerisme. Prof Neels van Heerden van die Tshwane Universiteit van Tegnologie, gesels met Hennie Maas van RSG Landbou oor hoe kampering op plase in hierdie prentjie pas en watter geleenthede daar bestaan. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.