Meer as 1000 uitstallers uit 60 lande en bykans 21 uitstallers, het onlangs in Florida in die VSA saamgetrek vir die Produce Marketing Association se jaarlikse Fresh Summit. Lindie Stroebel van die Produce Marketing Association vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die Fresh Summit wat sy bygewoon het. Daar het sy ‘n agter-die-skerms-kykie na nuwe tegnologie in die vrugte- en groentebedryf gekry. Luister nou na die interresante onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.