Belnori Boetiek-kaasmakery se unieke kase het al vele toekennings ingepalm. Plaas Media het onlangs by Rina Belcher naby Bapsfontein gaan kuier om uit te vind hoe ‘n melkbok-boerdery werk, en hoe sy hierdie spesiale kase van haar maak. Kyk 15 Januarie 2020 se Grootplaas vir meer hieroor.

Daarna kuier dr Pieter Vervoort van die Nasionale Dieregesondheidsforum in die ateljee. Ons gesels oor die bek-en-klouseer-krisis, en wat die onlangse verbod op veilings vir die bedryf beteken.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.