Kyk weer na 23 April 2018 se Grootplaas.

Nie net die wynbedryf is deur die onlangse styging in aksynsbelasting geraak nie – brandewynmakers gaan ook gebuk onder hierdie ekstra las. Christelle Reade-Jahn van die Suid-Afrikaanse Brandewynstigting, vertel ons wat die effek van dié styging vir die bedryf gaan beteken.

Daarna gesels Elsa Estehuizen met Sanette Thiart van die Aartappelsertifiseringsdiens, oor gesertifiseeerde aartappelmoere.

Nuusborg: Bayer

Markte: Hinterland

Weerborg: Standard Bank – South Africa – South Africa

Kalenderborg: Swavet