Die beplanning vir ALFA 2019 is in plek en Albert Loubser vertel vir RSG Landbou-luisteraars waaroor ALFA gaan en waarop hierdie ekspo vanjaar gaan fokus. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Agri Frequencies.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.