In Grootplaas van 18 Oktober 2019 kyk ons na twee insetsels oor ALFA. Hierdie vee-ekspo het weer vanjaar by die Afridome in Parys plaasgevind, en die top interraskoei en -bul in Suid-Afrika is ook hier aangewys.

Rooiwater is een van die grootste oorsake van vrektes onder grootvee in Suid-Afrika. Dr Johan Cloete van MSD Animal Health gesels hieroor.

Inhoudsborg: MSD Animal Health

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas