Die jaarslikse ALFA-ekspo is nou in sy vierde jaar en beslis een van die hoogtepunte op die veebedryf se kalender. Vanjaar se ekspo is ‘n skamele 100 dae weg en die medeorganiseerder, Albert Loubser van Plaas Media, gesels oor hoe die reëlings verloop en na watter hoogtepunte besoekers kan uitsien. Omri van Zyl van Agri SA kuier op 19 Junie 2019 in die Grootplaas-ateljee, en hy gesels oor sy onlangse aanstelling as fasiliteerder van die Globale Koöperasieswerkgroep van die Wêreldlandbouorganisasie. 

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas