Kyk weer 4 Mei 2018 se Grootplaas. Met vanjaar se ALFA vee-ekspo wat nader kruip, kuier die mede-organiseerder, Albert Loubser, weer vir ‘n slag by ons in die ateljee. Hy bring ons op hoogte van nuwe projekte wat vanjaar die lig gaan sien en vertel ons hoe die reëlings vir hierdie geleentheid in Parys vorder.

Daarna gesels Johann Kotzé van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie weer oor die bedryf, te midde van die listeriose-debakel. Ons hoor ook wat verbruikers nou van varkvleis-pryse kan verwag.

Nuusborg: Bayer

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas