Veeboere behoort almal teen die tyd bekend te wees met die Famacha-stelsel, wat deur die bekende pionier-veeartse, dr Faffa Malan en prof Gareth Bath, ontwikkel is. Die afgelope Famacha-skaapdag was weereens ‘n reuse sukses, en prof Bath kuier 1 Augustus 2019 in die Grootplaas-ateljee om ons meer hieroor te vertel. Daarna vertel Donald Fischer van VDT Prokureurs meer oor besoldigingsbevele, en ‘n waterskeiding-hofsaak van die Universiteit van Stellenbosch se regskliniek.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas