Die Alphine Braunvieh-stoet, wat die oudste Braunvieh-stoet in Suid-Afrika is, het onlangs van eienaar verwissel. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met veeboer Cois Harman hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.