Met onlangse tariefverhogings en gedurige kragonderbrekings, raak dit al hoe moeiliker vir landbouprodusente om staat te maak op Eskom as ‘n bron van krag. Lise Roberts gesels met Mario van den Heever, ‘n landbou-ekonoom by die Universiteit van die Vrystaat, oor alternatiewe energiebronne op plase. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.