Angora-telers deel hul suksesverhaal

639

Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, het op die plaas Leeudrift in die Adelaide-omgewing gaan kuier. Sy gesels daar met Ben en Ilse van der Westhuyzen oor hulle Angora-stoet en ander boerderybedrywighede. Luister nou na dié gesprekke.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.