Animal Nutrition & Health het in vennootskap met die internasionaal bekende Chr. Hansen, ‘n opwindende nuwe produk met die naam GalliPro Fit, bekendgestel. Elsa Esterhuizen het by die geleentheid meer oor die produk gaan uitvind. Ons kyk in Grootplaas 10 Mei 2019 na ‘n insetsel hieroor.